Oakdale se manne is reg vir die Matriekafskeid
Ek het al oor die jare baie respek vir die manne van Oakdale gekry, seuns het integriteit, respek, eendrag, hulpvaardig en vol deursettingsvermoë. Die tyd vir party was om die draai en hulle was sowaar reg daarvoor! Sluit 2024 af met `n GEDRUIS manne!














