Zané & Juan – Outeniqua Hoërskool Matriekafskeid
Gaan groot en doen dit in styl, die twee het regtig uitmintend gelyk en jy kon die glans myle ver sien. Ek het vir ons het `n rustige area in die bos gekry waar ons met die lieflike groen agtergrond kon sorg dat al die aandag op die paartjie is.
Wel gedaan julle twee en mag julle terugkyk na die besonderse dag en die herinneringe van Hoërskool koester.
















