• Home
  • Portfolio Gallery
    • Weddings
    • Family Shoot
    • Architecture & Guest Houses
    • Couple Shoots
    • Engagements
    • Maternity Shoot
    • Product Photography
    • Portraits & Models
    • Matric Farewell
    • Parties
    • Friends Shoot
    • Food Photography
    • Smash the Cake
    • Studio Shoot
  • About Pix by Steve
  • Wedding Venue’s
    • Surval Boutique Olive Estate
    • Kleingeluk
    • Gouritz Valley
    • The Plantation
    • The Views, Wilderness
    • De Vette Mossel
    • Bygracealone
    • Herolds Bay Eco Resort
    • Imperfect Perfection
    • Equinox
    • Blomfontein
  • The Blog
  • Contact Us


Troudag van Braten & Brenda by Mossel Skuur, Mosselbaai

 Posted on February 17, 2025      by pixbysteve
 0

Troudag van Braten & Brenda by Mossel Skuur, Mosselbaai

Somtyds het `n gevoel of emosie nie woorde nodig om dit waarde te gee nie, somtyds kan jy die emosies sien en is die woorde net iets ekstra. Braten & Brenda het iets tussen hulle wat mens net kan sien & beleef. Julle twee is kosbare mense en mag julle die pad van die lewe in oorvloed van voorspoed saam stap, dra mekaar deur die swaar tye en deel in die goeie!

Baie dankie vir die voorreg om te kon deel in julle vreugdevolle dag!

Hier is die link na hulle Couple shoot.

So paar van die suppliers:

  • Venue: Mossel Skuur
  • Fotograaf: Pix by Steve Photography
  • Blomme deur: All Flowers
  • Koek deur: Delicious Mossel Bay
  • Makeup – Angelique van MJ Artistry
  • Hare – Dienkie van Amazing Transformations
  • DJ – Wesley verskaf deur Mossel Skuur
  • Rok – Esta van Estique Wedding and Formal Wear in George
  • Suit – Chantel van The Suit Studio op Hartenbos




© Copyright 2026 Pix by Steve Photography