Die padstal is een waarby ons ALMAL al verby gery het oppad Oudtshoorn of Langkloof toe, hoog omring deur die Hops en verkleur deur die bloeisels van die perske bome in die lente. Wanneer jy deur die deure loop is daar altyd `n geur in die lug van vandag se spesialiteit smulligheid. Ek was gevra om vir hulle hul Mohair produkte af te neem, sodat hulle meer aanlyn kan uitbrei. Nie net is hulle produkte gemaklik of luuks nie, maar oooh so snoesig!
Doen jouself `n guns en stop daar wanneer jy weer oor die Oueniqua Berg reis Karoo toe of besoek hulle webtuiste: Kruisaar Farm Stall &...