Wiets en Debra groet binne kort vir Cara - Maternity Shoot in Waboomskraal
So paar jaar terug het ek die voorreg gehad om Wiets en Debra se troue te kon afneem en nou is hulle reg vir nog `n nuwe fase. Ek sien ook vir jare die bloeisels en wil elke jaar daar gaan shoot, maar stel dan net weer uit, die jaar het ek die oomblik met ope arms aangevat!!!
Hierdie groot dag is `n dag van groot opwinding en skoliere sien jare lank uit na die afsluiting van hulle skoolloopbaan...wel ek het! Baie geluk aan Asia met haar groot dag, julle het asemrowend gelyk en elke oomblik was een van sports en vreugde!
Voorspoed vir die avonture wat vir jou voorlê.
Wat `n FINOMINALE COUPLE SHOOT!!! Madele en Wihan was soos twee gesoute modelle voor die kamera. Baie dankie vir die lekker lag en plesier, ek het letterlik elke oomblik van die shoot geniet!
Dis sommer een van die dae julle troudag en ek kan nie wag om te sien wat ons daar gaan vasvang nie!
Na `n onlangse Wedding Workshop het ek en Lynelle Pienaar `n couple shoot gedoen om die nuwe tegnieke uit te toets. My fotografie styl is om met ligte te werk en ek het op die shoot 95% met natuurlike lig gewerk. Dit vereis `n ander denkwyse en daar is beslis minder beheer as wat ek met my ligte het, tog is die resultate pragtig en die skaduwees meer geheimsinnig of misterius...
Dankie vir julle gedult Marius & Meilssa en jou samerwerking Lynelle.