Wedding of Louis & Logan at Diaz Beach Hotel, Mossel Bay
Life is a journey, enjoy the ride! No matter the route we take or the mountains we need to cross, the journey is how we build memories of reaching our destination. This was another goal on this journey that you two are following together. There may be many more mountains to cross, but you now have each other to support and once you reach the top, there will be a magnificent view of what is to come and of course the downhill!
All the best for your journey
Donovan & Michelle het Elope en so paar foto's op die strand kom neem...jis daai gesig van Donovan spreek BOEKDELE!!!
Die Tuinroete is die PERFEKTE plek om die knoop deur te haak, selfs stil stil en intiem tussen net die Bruid en Bruidegom...it is all about the Marriage, not the Wedding!
Dis nie aldag dat 2 mense so mooi saamsmelt nie, die uitdagende taak om 2 verskillende persoonlikhede saam te laat funksioneer...maar soms is dit resultaat iets MAGICAL!!!
Baie geluk julle 2, koester mekaar versorg mekaar en pak die pad (wat soms vol uitdagings is) hand aan hand aan.
2020 was vir almal TAAI, maar tog was dit vir my die jaar van kreatiweteit! Niks was normaal of dieselfde nie, besighede moes kreatief raak om te oorleef en so ook bruide. Elke trou was weer uniek & spesiaal, meer INTIEM en dit gaan oor die Huwelik en nie oor die Troue!
Ek wil graag vir Dusty en Leandri 10/10 gee vir hulle dag, julle het die vloei van die dag met gemak aangepak. Daar is altyd iets wat voorval en julle het dit met die grootste gemak benader en die vreugde van julle dag was DUIDELIK op julle gesigte sigbaar!
Daar was soveel wat vir my van julle dag uitgestaan het, die Happy...