George's stunning scenery provided the perfect backdrop for a timeless wedding celebration. This wasn't your typical fairytale affair, instead it was a beautiful testament to a love story that will endure for years. André & Vinette opted for a sophisticated and elegant ceremony at the renowned Hawthorne Boutique Hotel. The focus was on celebrating their enduring love and commitment, surrounded by their closest family and friends.
Thank you for the opportunity to share in the memorable day.
Johan & Jannike het hulle groot dag aan die voet van die Outeniqua Berge, tussen die Hops gaan vier by Oppie Plaas Venue.
Ons gebruik die woord liefde soms maklik met `n troue, maar dis waarlik waaroor dit gaan. Dit gaan oor daai spesiale broek vir Johan en die liefde van Jannike se Pa en broers vir haar man. Dit gaan oor haar glimlag as sy van Johan praat...daai glimlag toe sy hom vir die eerste keer sien afloop in die paadjie, die liefde en omgee wat sy vir sy dogter het...die huwelik gaan ALLES oor liefde!
Baie dankie vir die voorreg om te kon deel in julle troudag en mag julle `n gesëende...
Die wind in Mosselbaai het ons dalk van die strand gehou vir die diens, maar nie vir een oomblik van die vreugde en opwinding van die wonderlike mense ontneem nie!Baie dankie vir die voorreg om te kon deel in julle groot dag en mag julle `n gesëende pad saam stap.