Surprize verlowing shoot vir Zanel op Danabaai
Driaan se beplanning het lieflik uitgewerk net voor die groot rëen die Suid Kaap getref het en nie net het ons die wind en rëen ontglip nie, maar ons was bederf met `n asemrowende sononder. Alles wat mooi si vir julle twee op julle pad saam en mag julle hom hand aan hand aanpak!
Ek het die voorreg gehad om vir my niggie en haar man so paar foto's te kon neem op Danabaai. Ons het bietjie laat weggespring, maar te danke aan `n tipiese Suid Kaap sononder wat net nie einde kry nie kon ons nogsteeds oor genoeg oomblike vasvang!
Voorspoed vir julle 2 se pad en die nuwe uitdagings wat voorlê.
Jake had planned the surprise Engagement to the point...but things can go pear shaped VERY quickly! They walked all the way down to the hidden beach at Pinnacle Point and I was hidden in the bushes, they walked passed me and it was a close call to miss the big moment.
Congratulations to both of you and may you enjoy every moment of the wedding planning...Sheila did not waste a moment LOL!
Willie & Carminda op Grootbrak, Tuinroete en om dit te verbeter die mooiste sonondergang as agtergrond! Die shoot was uitdagend met `n dronk bestuurder wat in my vasry in die parkering tot my Flash Trigger wat nie een keer nie, maar TWEE KEER verloor het en SUPER WILLIE wat hom TWEE keer raakgesien het! Jy is my HERO Willie, baie baie dankie! Dankie ook vir julle gedult met die warboel.
Ek hoop julle het die res van julle wegbreek vreeslik baie geniet.
Hendrik & Ilze se Couple Shoot in Mosselbaai se strate
Die wind in Mosselbaai kan nogal onaangenaam word...maar gebruik hom tot jou voordeel en dit voorsien die mooiste look op n foto. Ons was gedruk vir tyd en met die voorspelling van wind het ons besluit om Mosselbaai se strate in te vaar. Dis verstommend op hoeveel nuwe plekkies jy kan afkom en dit skep weer n vars loop op die foto's!
a a a a a a a a a a a a a a a aa a a a a a
Na `n onlangse Wedding Workshop het ek en Lynelle Pienaar `n couple shoot gedoen om die nuwe tegnieke uit te toets. My fotografie styl is om met ligte te werk en ek het op die shoot 95% met natuurlike lig gewerk. Dit vereis `n ander denkwyse en daar is beslis minder beheer as wat ek met my ligte het, tog is die resultate pragtig en die skaduwees meer geheimsinnig of misterius...
Dankie vir julle gedult Marius & Meilssa en jou samerwerking Lynelle.