Die wind in Mosselbaai kan nogal onaangenaam word…maar gebruik hom tot jou voordeel en dit voorsien die mooiste look op n foto. Ons was gedruk vir tyd en met die voorspelling van wind het ons besluit om Mosselbaai se strate in te vaar. Dis verstommend op hoeveel nuwe plekkies jy kan afkom en dit skep weer n vars loop op die foto’s!