Jou troudag is veronderstel om `n FESS te wees en François & Claudia het sowaar gesorg vir een wat nie eens die bloedige hitte kon keer nie!!!
Die samewerking van 2 uitstekende spanne Fancy Functions en Uitsig het sowaar gesorg vir `n unieke troue en een waarop hulle mag trots wees!
Dankie vir die voorreg om te kon deel in julle dag.
Gaan loer gerus na die 3D Virtuele toer deur hulle onthaal en kontak my vir meer informasie om JOU dag onvergeetlik vas te vang:
https://my.matterport.com/show/?m=bhfU8axJVdp&help=1&fbclid=IwAR3aPpeF0AtcEASMrao6ZXCMYBVNEEmj48yqfO6acPoELezyRjR6uSK_Uzo