Dis darm ondenkbaar dat jou lyfie ook eendag soooo klein was en nog moeiliker om te dink, ‘wat het ons met ons tyd gedoen voor kids?’!
Elke dag kom met sy eie uitdaging, maar ek glo dat elke uitdaging die moeite werd is!
Voorspoed vir julle paadjie saam met haar en hou vas aan die oomblike, hulle gaan so gou verby!