Hendrik en Maritsa “aka Lysie Meisie” het die keer `n kort lysie gehad, maar ‘n PRAGTIGE tema. Die hele Wes Kaap lei al aan ‘n onvergeeflike droogte so die velde was dalk dor en vertrap, maar die diere moet eet en te dankie daaraan kon ons al die skape mooi om hulle twee kry. Dankie vir ‘n baie spesiale fotosessie!