So laaste een van die Paasnaweek se familie shoots, wat `n voorreg om herinniringe vir julle te kon vasvang. Die heel kleinste dogtertjie Ania het onder `n bloublasie deurgeloop, ons kon darm so paar foto’s met haar vasvang, volgende jaar doen ons sommer iets spesiaal NET MET JOU ANIA!
Dankie vir julle gedult en vasbyt.