Die Julyan gesin is kosbare mense met oop hande, gee en jy sal ontvang. Julle het 3 pragtige kiddies en ek het al soveel foto’s oor die jare vir julle geneem…en elke keer is julle net meer spesiaal! Die grootste voorreg was om deur hulle huis te loop en al die GEDRUKTE foto’s te sien, hulle vang soveel herinneringe vas en sal nooit oud word nie.
Sien uit om julle sommer gou weer te sien!