Ouma het haar 60ste verjaarsdag gevier en met die hele familie saam, wat `n beter geleentheid om foto’s van almal te kry.Die De Wet familie was braaf genoeg om vir `n sonopkoms shoot te gaan en ek glo dit was elke sekonde die moeite werd!!!
Dankie vir die kosbare oomblike wat ek kon vasvang!