Grootste opwinding vir `n kind is sy verjaarsdag! Bederf, maatjies, sweeties, koek, speel…GESKENKE!
Jehan se verjaarsdag was by Da Playhouse op Diaz Strand gehou, needless to say, die kids het hulself gate uit geniet! Dankie Frikkie & Wendy
Kiddies party