Johan & Carin het trou aan mekaar beloof by Nyaru Game Lodge, Brandwaght. Nyaru het nuwe eienaars en hulle het regtig die ekstra myl geloop om die dag onvergeetlik te maak vir Johan & Carin. Die son het ons amper gevang, maar dit het die geleentheid geskep vir onvergeetlike kleur in die foto's...en `n lekker woelige 4 x 4 trip deur die bos.
Dankie vir die geleentheid om julle groot dag te kon vasvang en mag julle lewens vir mekaar gesëen wees!