Hardus & Danielle se troudag by Gourits Valley, Tuinroete
Almal wil graag hê hulle troue moet n groot patytjie wees...Hardus en Danielle het dit beslis reggekry! Van vroeg tot LAAT kan ek regtig sê daar was geen oomblik sonder n glimlag en groot vreugde. Die dag was gevul met verrassings en unieke items wat gesorg het vir die opwinding, die BMW met sy sidecar, Danielle se flambojante rok, die "KOEKTAFEL", hul brakkie wat die ringe ingebring het, n GROOT PARTY wat selfs nie eens gedemp kon word deur die kragonderbreuking nie!
Dankie vir die voorreg om te kon deel in julle dag en dat julle...
Frikkie en Martisa het Gouritz Valley gekies vir hulle diens en onthaal, dis `n nuwe venue net buite Gouritz, op die plaas en in die natuur. Hulle het trou aan mekaar beloof onder die boom laning en onder `n gazebo wat deur Frikkie gebou is. Die couple shoot was groot sports met die hele groep wat op die bale baljaar het.
Dankie vir julle vreugde en energie, dit maak my werk as fotograaf `n absolute plesier!
Venue: www.gouritzvalley.co.za
Spysenier: Pam Fivas - www.vleesbaaiweddings.co.za
Fotograaf: Pix by Steve - 083 2777 237
Gaan loer na hulle Sonopkoms Couple Shoot HIER...