Baie dankie vir die geleentheid om julle troudag te kon vasvang Dwen & Leon, julle was stil stil op die Couple Shoot...maar julle troudag was julle 100% op jul gemak, vol smiles en ek kon sien julle het ELKE oomblik geniet!
Dwen & Leon kom uit Kaapstad en het by die sprokies Bygracealone, op George, die knoop deurgehaak. Dwen is `n bestuurder `n hotel in die Kaap en haar bestuurs vernuf was duidelik sigbaar, sy het elke sy van sake onder beheer gehad en bekwame hande om alles vlot te laat veloop. Leon...wel Leon was net droom verlore, hy kon sy oë nie van Dwen af haal...
Jou troue moet 'n feesviering wees van 2 persone wat verenig en die res van hul lewens saam as 1 leef. Riaan & Miscka het trou aan mekaar beloof by die sprokies Bygracelone op George en hulle behoefte was `n opregte fees...en dit het hulle in oorvloed behaal. Die manne het sports gehad van vroeg en die eerste ernstige uitdrukkig wat ek op Riaan se gesig gesien het, was net voor Miscka in die paadjie afgeloop het, dis waar die ware Jacob sy verskyning gemaak het.
Dankie vir al julle sports met die foto's en daai Bloubul kousband sal nog lank onthou word!
Mag julle lewens saam net so fees...
Hermanus & Lisa had their special day at Bygracealone, just outside Greatbrak. It may have been cold, windy and wet...but it was filled with laughter and blessings!